Medjugorje Website Updates by month Mei, 1987

25 Mei 1987 /  Section: Our Lady of Medjugorje Messages - Category: Monthly Messages
Ek roep elkeen van julle op om in die liefde van God te gaan lewe. Liewe kinders, julle is bereid om te sondig en jy sonder nadenke in die hande van Satan oor te lewer. Ek roep elkeen van julle op om bewus voor God en teen Satan te kies. Ek is jou Moeder. Ek verlang julle dan ook almal na 'n algehele heiligheid te lei. Ek wens dat elkeen van julle op aarde gelukkig is en dat almal by my in die hemel sal kom. Dit is, liewe kinders, die doel van my koms hier en my verlange. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

For God to live in your hearts, you must love.

`