Search this website | ||||
Our Lady of Medjugorje Messages containing 'beloert'“Liewe kinders, ook vandag wil ek vir julle almal uitnooi om te bid, laat die gebed lewe vir julle is. Liewe kinders, gee tyd aan Jesus alleen en Hy sal alles gee wat jy soek. Hy sal homself in alle volheid aan julle openbaar. Liewe kinders, Satan is sterk en beloert elkeen van julle om hom of haar te bekoren. Bid, dan sal hy jou nie kan skaad en jy ook nie stop op die pad na die heiligheid. Liewe kinders, maak elke dag soveel moontlik vordering in die gebed tot God. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het. ” To compare Medjugorje messages with another language versions choose | | |||
Our Lady of Medjugorje Messages Messages of year Find messages Enter words or phrase Random Messages “Do not forget that your life does not belong to you, but is a gift with which you must bring joy to others and lead them to eternal life.” ( From message, 25 Desember 1992 ) | Medjugorje Live Current time in Medjugorje (CET): Deep concern & disturbing information: Latest news & articles 15 April 2017 24 September 2016 5 April 2016 2 Oktober 2015 Latest videos 11 Junie 2018 10 Mei 2018 13 April 2018 31 Maart 2018 16 Maart 2018 Most read articles Most watched videos Most watched Medjugorje Photos Gallery albums Favorite content related to Medjugorje" | |||
Medjugorje Videos Medjugorje News & Articles Medjugorje Web Sites Links Picture & Photo Galleries The Polls Our Lady of Medjugorje Messages | Copyright © 2005-2024 Medjugorje WebSite medjugorje.ws medjugorie.ws medugorje.ws ourlady.eu and content contributors | |||