Our Lady of Medjugorje Messages containing 'bedreig'
Total found:
2
Boodskap, 25 April 1987
“
L
iewe kinders, vandag nodig Ek julle almal weer uit te bid. Julle weet goed, liewe kinders, dat God in die gebed besondere barmhartigheid gee. Soek en bid daarom, sodat julle alles kan verstaan wat Ek julle hier gee. Ek nodig jou uit, liewe kinders, met jou hart te bid. Julle weet dat julle sonder die gebed alles wat God deur elkeen van julle van plan is, nie kan verstaan nie. Bid daarom! Ek verlang dat die plan van God deur elkeen verwesenlik word en dat alles hulle ontplooit wat God julle in die hart gegee het. Bid daarom, sodat die seën van God julle kan bewaar vir al die kwaad dat julle
bedreig
. Ek seën jou, liewe kinders!
”
Boodskap, 25 Julie 1991
“
L
iewe kinders, vandag roep ek julle op te bid vir vrede. In hierdie tyd is die vrede heel besonder
bedreig
en ek smeek julle om die vas en die gebed in julle gesinne te hernu. Liewe kinders, ek wens dat julle die erns van die situasie insien en dat jy verstaan, dat baie van wat gebeur sal afhang van julle gebed, maar julle bid min. Liewe kinders, ek is met julle en roep julle op om ernstig met gebed en vas te begin, soos in die eerste dae van my kom. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
”
To compare Medjugorje messages with another language versions choose