Our Lady of Medjugorje Messages containing 'bekoren'
Total found:
2
Boodskap, 18 Julie 1985
“
E
k smeek julle om meer gewyde voorwerpe in die huis te hê. Laat elkeen daar ook by hom dra. Laat alle voorwerpe seën, dan sal Satan julle minder
bekoren
, omdat julle in die stryd teen hom 'n wapenrusting hê.
”
Boodskap, 25 September 1987
“
L
iewe kinders, ook vandag wil ek vir julle almal uitnooi om te bid, laat die gebed lewe vir julle is. Liewe kinders, gee tyd aan Jesus alleen en Hy sal alles gee wat jy soek. Hy sal homself in alle volheid aan julle openbaar. Liewe kinders, Satan is sterk en beloert elkeen van julle om hom of haar te
bekoren
. Bid, dan sal hy jou nie kan skaad en jy ook nie stop op die pad na die heiligheid. Liewe kinders, maak elke dag soveel moontlik vordering in die gebed tot God. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
”
To compare Medjugorje messages with another language versions choose